Spreuke 16:21-23

Spreuke 16:21-23 ABA

As iemand wysheid het, dan weet mense dat hy verstandig is. Sy woorde is soos heuning, ander mense leer graag van hom. As iemand verstandig is, dan hou hy aan om te lewe, maar dwase kan vir 'n mens net dom dinge leer. Iemand wat wysheid het, praat verstandig, ander mense kan by hom leer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 16:21-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid