Markus 12:41-42

Markus 12:41-42 ABA

Jesus het voor die dankoffer-kis in die tempel gaan sit en Hy het gekyk hoe al die mense koper geldstukke in die kis gooi. Baie ryk mense het baie geld ingegooi. Daar kom toe 'n arm weduwee en sy gooi twee klein geldstukkies in. Dit was baie min geld.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid