Matteus 5:23-24

Matteus 5:23-24 ABA

Wanneer jy jou offer na die altaar bring, en jy onthou daar dat jou broer kwaad is vir jou, moenie dan offer nie. Los jou offer daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer. Kom dan terug en bring jou offer vir God.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid