Hebreërs 2:14

Hebreërs 2:14 ABA

Hierdie kinders was regte mense, en daarom het Jesus ook 'n regte mens geword, soos hulle. Jesus was 'n mens sodat Hy kon sterf en so kon Hy die krag heeltemal wegvat van die een wat sterker is as die dood, dit is die duiwel.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid