Daniël 6:16

Daniël 6:16 ABA

Maar daardie amptenare het na die koning toe gegaan en vir hom gesê: “Koning, jy moet onthou, dit is 'n wet van Medië en Persië. Niemand kan 'n wet wat die koning gemaak het, verander nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 6:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid