2 Samuel 18:9-10

2 Samuel 18:9-10 ABA

Dawid se manne het vir Absalom gekry. Absalom het op 'n muil gery. Toe die muil onder die takke van 'n groot boom hardloop, het Absalom se kop vasgehaak in die boom en hy het in die lug bly hang. Die muil waarop hy gery het, het verder gegaan. Iemand het dit gesien en hy het dit vir Joab gaan vertel. Hy het gesê: “Weet jy, ek het vir Absalom gesien, hy het aan 'n boom gehang.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 18:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid