1 Konings 19:11

1 Konings 19:11 ABA

Toe sê die Here: “Gaan uit en gaan staan op die berg voor My.” En toe kom die Here daar verby. Daar was 'n sterk wind, dit het die berg geskud en die rotse gebreek voor die Here. Maar die Here was nie in die wind nie. En ná die wind was daar 'n aardbewing. Maar die Here was nie in die aardbewing nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid