HEBREËRS 1:10-11

HEBREËRS 1:10-11 NLV

En verder: “O Here, U het heel aan die begin die fondamente van die aarde gelê, en die hemele is u handewerk. Hierdie dinge sal vergaan, maar U bly vir altyd. Hulle sal almal soos klere verslete raak.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid