1 SAMUEL 13:13-14

1 SAMUEL 13:13-14 NLV

“Dit was dwaas van jou!” sê Samuel. “Jy het nie geluister na die bevel van die HERE jou God nie. As jy geluister het, sou die HERE jou koningskap oor Israel vir altyd bevestig het. Maar nou sal jou koningskap nie voortduur nie, want die HERE het reeds ’n man na sy hart gesoek. Die HERE het hom alreeds gekies om koning oor sy volk te wees, want jy het nie die bevele van die HERE gehoorsaam nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 13:13-14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid