1
RIGTERS 4:4
Afrikaans 1983
In daardie tyd was Debora, die vrou van Lappidot, die leier van die Israeliete. Sy was 'n profetes.
Vergelyk
Verken RIGTERS 4:4
2
RIGTERS 4:9
Sy het vir hom gesê: “Goed, ek sal saamgaan, maar jy sal nie die eer vir die veldtog kry nie: die Here sal vir Sisera aan 'n vrou uitlewer.” Toe het Debora klaargemaak en saam met Barak na Kedes toe gegaan.
Verken RIGTERS 4:9
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's