1
Rigters 4:4
Die Boodskap
Debora, die vrou van Lappidot, was op daardie stadium die leier van die Israeliete. Sy was ook ’n profeet.
Vergelyk
Verken Rigters 4:4
2
Rigters 4:9
“Dit is goed so,” het sy gesê, “ek sal saam met jou gaan. Maar aangesien dit jou keuse is, sal jy nie die eer vir die oorwinning kry nie. Die Here sal Sisera in ’n vrou se hande oorgee.” Debora is toe saam met Barak daar weg na Kedes toe.
Verken Rigters 4:9
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's