1
Hooglied 8:6
Bybel vir almal
Jy moet my soos 'n seëlring teen jou bors druk, soos 'n seëlring om jou arm, want die liefde is so sterk soos die dood, dit is so sterk soos die doderyk, dit is 'n vuur wat warm brand.
Vergelyk
Verken Hooglied 8:6
2
Hooglied 8:7
Baie water kan nie die liefde laat ophou nie, riviere kan dit nie wegspoel nie. 'n Mens kan nie liefde koop nie. As iemand alles wat hy in sy huis het, wil gee om liefde te koop, dan sal mense dink hy is baie dom, hulle sal vir hom lag.”
Verken Hooglied 8:7
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's