1
Spreuke 8:35
Bybel vir almal
Want mense wat wysheid kry, kry die lewe, en die Here hou van hulle.
Vergelyk
Verken Spreuke 8:35
2
Spreuke 8:13
Mense wat nie daarvan hou om ander mense te bedrieg nie, is mense wat die Here respekteer en Hom dien. Ek haat mense wat hoogmoedig en trots is, mense wat sleg lewe en vals is wanneer hulle praat.
Verken Spreuke 8:13
3
Spreuke 8:10-11
Julle moet doen wat ek vir julle sê, dit is beter as om silwer te hê. Om dinge te weet, is beter as om die beste goud te hê. Ja, wysheid is beter as koraal, wysheid is beter as enige iets wat jy graag sal wil hê.
Verken Spreuke 8:10-11
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's