1
PSALMS 118:24
Nuwe Lewende Vertaling
Dit is die dag wat die HERE gemaak het. Laat ons daaroor juig en bly wees.
Vergelyk
Verken PSALMS 118:24
2
PSALMS 118:6
Die HERE is by my, ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen?
Verken PSALMS 118:6
3
PSALMS 118:8
Dit is beter om by die HERE te skuil as om staat te maak op mense.
Verken PSALMS 118:8
4
PSALMS 118:5
In my nood het ek tot die HERE gebid. Die HERE het my geantwoord en my bevry.
Verken PSALMS 118:5
5
PSALMS 118:29
Wees dankbaar teenoor die HERE, want Hy is goed! Sy goedheid duur vir altyd!
Verken PSALMS 118:29
6
PSALMS 118:1
Loof die HERE, want Hy is goed! Sy goedheid duur vir altyd.
Verken PSALMS 118:1
7
PSALMS 118:14
Die HERE is my sterkte en my beskerming; Hy het my redder geword.
Verken PSALMS 118:14
8
PSALMS 118:9
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op vername mense te vertrou.
Verken PSALMS 118:9
9
PSALMS 118:22
Die klip wat die bouers afgekeur het, het nou die sluitsteen geword.
Verken PSALMS 118:22
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's