1
SPREUKE 10:22
Nuwe Lewende Vertaling
Dit is die HERE se seën wat rykdom bring. Hy gee nie hartseer daarmee saam nie.
Vergelyk
Verken SPREUKE 10:22
2
SPREUKE 10:19
Meer woorde bring nie minder sonde nie. Hy wat sy woorde tel, is verstandig.
Verken SPREUKE 10:19
3
SPREUKE 10:12
Haat bring rusie. Liefde bedek wat verkeerd gedoen is.
Verken SPREUKE 10:12
4
SPREUKE 10:4
Mense wat lui is, word gou arm. Hulle wat fluks is, word ryk.
Verken SPREUKE 10:4
5
SPREUKE 10:17
Mense wat hulle laat reghelp, is op die pad na die lewe. Hulle wat teregwysing verwerp, laat ander verdwaal.
Verken SPREUKE 10:17
6
SPREUKE 10:9
Die een wat opreg lewe, lewe in veiligheid. Die een wat kronkelpaaie loop, kom tot ’n val.
Verken SPREUKE 10:9
7
SPREUKE 10:27
Hy wat ontsag het vir die HERE, maak sy lewe langer; die goddelose se lewe word kortgeknip.
Verken SPREUKE 10:27
8
SPREUKE 10:3
Die HERE laat regverdiges nie honger ly nie. Hy vervul nie die begeerte van die goddelose nie.
Verken SPREUKE 10:3
9
SPREUKE 10:25
Wanneer teëspoed kom soos ’n stormwind, is goddeloses daarmee heen, maar die regverdiges bly stewig staan.
Verken SPREUKE 10:25
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's