1
MARKUS 3:35
Nuwe Lewende Vertaling
Elkeen wat aan God gehoorsaam is, is my eintlike gesinslede.”
Vergelyk
Verken MARKUS 3:35
2
MARKUS 3:28-29
“Ek verseker julle, elke sonde, ja, selfs elke lastering wat mense uitspreek, sal hulle vergewe word, maar wie teen die Heilige Gees laster, sal tot in ewigheid nie vergifnis kry nie. So iemand sal vir altyd skuldig bly.”
Verken MARKUS 3:28-29
3
MARKUS 3:24-25
“’n Koninkryk wat teen homself stryd voer, kan tog nie staande bly nie! En as daar onderlinge stryd in ’n huisgesin heers, kan daardie huisgesin dit tog nie oorleef nie!
Verken MARKUS 3:24-25
4
MARKUS 3:11
Telkens wanneer dié wat van onrein geeste besete was Hom sien, het hulle voor Hom neergeval en geskree: “Jy is die Seun van God!”
Verken MARKUS 3:11
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's