Leesplan inligting

Die Groot AvontuurVoorbeeld

The Great Adventure

DAG 4 VAN 15

Is dit nie verstommend om te dink dat die God wat alles op ons planeet geskep het, insluitend jou, vir jou wil ken nie? Hy wil. Daarom is gebed nie net iets wat ons op 'n lysie kan afmerk nie; dis 'n besluit wat na 'n avontuur lei om God beter te leer ken. 







Uitdaging: Verbind jou daartoe om hierdie week elke dag vyf minute lank te bid. Oorweeg dit om jou gebede neer te skryf of bid dit hardop as jy dit nog nie voorheen gedoen het nie. 


Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

The Great Adventure

Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer...

More

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid