Leesplan inligting

Die Groot AvontuurVoorbeeld

The Great Adventure

DAG 9 VAN 15

Ons lewe in sirkels. Daarom is dit so belangrik om die regte mense in jou lewe te hê. Ons het mense nodig wat ons kan help om voort te gaan met die avontuur om Jesus te volg. Ons het mense nodig om ons te bemoedig, te ondersteun en te help erken dat ons lewe nie volmaak is nie, maar dat daar 'n God is wat ons nogtans liefhet. 







Uitdaging: Reik uit na iemand en vra of julle saam kan kuier. Saam met ander is die lewe beter. 


Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

The Great Adventure

Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer...

More

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid