Leesplan inligting

Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld

I Can Be A Friend

DAG 5 VAN 16

Ek kan 'n vriend wees wat my beste vriende met wysheid kies.


Wat beteken regverdig? Wees vir God liewer as vir enigiets anders. Volg Hom in alles wat jy doen. Dit is regverdig. Regverdige kinders is vriende met almal, maar hulle is baie versigtig wanneer hulle hul beste vriende kies. Hulle soek vriende uit wat vir God lief is en Hom vereer en respekteer. Jou beste vriend moet jou verbeter, nie die slegte uit jou na vore bring nie.


Vertel vir Iemand: Wat is die verskil tussen 'n beste vriend en 'n gewone vriend?


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

I Can Be A Friend

Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook ...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid