Leesplan inligting

Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld

I Can Be A Friend

DAG 16 VAN 16

Ek kan 'n vreeslose vriend wees.




Dit kan moeilik wees om standpunt in te neem teenoor kinders wat jou spot, maar dit is vir jou 'n seën om God se wil te doen. Dit help jou om uit die moeilikheid te bly, laat jou hart nader aan God groei en wys goeie vrugte in jou lewe. Dit seën ander ook, want dit wys vir hulle wat die waarheid is. Dit gee hulle die moed om ook vir die regte dinge standpunt in te neem.




Vertel vir Iemand: Hoe is jy 'n goeie vriend wanneer jy "nee!" sê vir slegte groepsdruk?


Dag 15

Aangaande hierdie leesplan

I Can Be A Friend

Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook ...

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid