Leesplan inligting

21 Dae Vas en GebedVoorbeeld

21 Dae Vas en Gebed

DAG 6 VAN 21

'n Oop Hemel

God wil ‘n oop hemel vir jou gee. Hy seën jou handewerk en dit wat jy aanpak, want Hy is goed. Hy is ‘n liefdevolle Vader. Soos jy vandag bid, bid met ‘n verwagting en ‘n sekerheid dat God goed is en dat Hy jou wil seën. Vertrou Hom vandag vir reën daar waar dit droog voel in jou lewe.


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir...

More

Ons wil graag Lewende Woord | Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/21-gebedspunte-21-prayer-points

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid