Leesplan inligting

21 Dae Vas en GebedVoorbeeld

21 Dae Vas en Gebed

DAG 9 VAN 21

Die Heilige Gees se Teenwoordigheid

Vertrou die Here vandag vir die wonderlike teenwoordigheid van die Heilige Gees. Ons as die kerk het die teenwoordigheid van die Here baie nodig. Dit is die teenwoordigheid van die Heilige Gees wat ons transformeer, wat ons vol maak van Hom, wat ons bekragtig as sy bruid. Mag jy die Heilige Gees se teenwoordigheid nie net vandag beleef nie, maar dit ook saam met jou dra soos wat jy tyd in gebed en danksegging deurbring.


Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir...

More

Ons wil graag Lewende Woord | Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/21-gebedspunte-21-prayer-points

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid