Leesplan inligting

21 Dae Vas en GebedVoorbeeld

21 Dae Vas en Gebed

DAG 2 VAN 21

Soek God Eerste

Soek God altyddeur en nie net wanneer daar slegte dinge in jou lewe gebeur nie. Ons dien ‘n God wat altyd getrou is ongeag die druk in jou lewe. Wees getrou om Hom op te soek. Dit berei jou voor vir die storms wat kom. Daar is beskerming betrokke om Hom elke dag op te soek.


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

21 Dae Vas en Gebed

Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir...

More

Ons wil graag Lewende Woord | Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/21-gebedspunte-21-prayer-points

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid