Leesplan inligting

Hoe Om Jou Geloof te DeelVoorbeeld

How To Share Your Faith

DAG 5 VAN 7

Stap 2: Leef Dit


'n Man met die naam van St Francis word dikwels aangehaal: “Verkondig die evangelie te alle tye en gebruik woorde wanneer nodig.”


Dit beteken nie jy moet wit en swart grimering aansit en Jesus, wat aan die kruis gesterf het, naboots nie. Moenie dit doen nie!


Dit beteken nie choreografie en interpretatiewe dans van dít wat Jesus aan die kruis gedoen het nie — tensy jy dink dit kan jou op "So You Think You Can Dance" kry. Dit is heel waarskynlik nie die beste manier om dit te doen nie.


Wat dit sê, is dat jy jou lewe moet leef soos Christus, sodat jy nie woorde nodig het om mense te vertel dat jy 'n Christen is nie. Jy leef dit. Ander sien dit in jou lewe.


Mense kan sien daar is iets anders aan jou.


Wanneer jy werklik weet wát jy glo, hoekom jy dit glo en passievol daaroor is, sal dit veroorsaak dat jy dit van nature uitleef.


Wanneer jy jou lewe ten volle vir God leef, wys jou hele lewe ander gedurig na God.


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

How To Share Your Faith

Sal jy sê dat jy goed is daarmee om jou geloof met jou vriende te deel? Dit kan 'n skrikwekkende ding wees om te doen. As jy moed wil kry om jou geloof te deel en te leer hoe om dit te doen sonder om vreemd voor te kom, ...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid