Leesplan inligting

Hoe Om Jou Geloof te DeelVoorbeeld

How To Share Your Faith

DAG 3 VAN 7

Doen Wat?


Dit is waar, jy het gister hierdie verse in Matteus gelees. Nou gaan ons na 'n ander gedeelte van die verse kyk.


Hierdie gedeelte word genoem “Die Groot Sendingopdrag.” Dit klink belangrik, nie waar nie?


As Christene is dit wat Jesus ons vertel om te doen met ons lewens.


Soos jy aangaan, maak dissipels.


Wat op aarde beteken die res van hierdie gedeelte?


Wat beteken dit om dissipels te maak? Moet ons hulle doop?


Dra water rond en besprinkel hulle terwyl jy skreeu, “DAAR! Jy is gedoop?”


Of nog beter, dra 'n groot bad met heilige water rond. Jy kan dit noem “Die Groot Weker van Verlossing” of iets dergeliks.


Miskien hoef jy niks van die aard te doen nie.


Ons moet egter dissipels maak soos wat ons aangaan. 'n Dissipel is 'n persoon wat ander se manier van lewe en lering volg.


Indien jy dus dissipels wil maak, leef jou lewe verskillend van ander mense — soos Jesus dit gedoen het. Volg jý God soos wat Jesus Hom gevolg het en laat ander sy voorbeeld volg deur jóú lewe.


Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

How To Share Your Faith

Sal jy sê dat jy goed is daarmee om jou geloof met jou vriende te deel? Dit kan 'n skrikwekkende ding wees om te doen. As jy moed wil kry om jou geloof te deel en te leer hoe om dit te doen sonder om vreemd voor te kom, ...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid