Leesplan inligting

MarkusVoorbeeld

Markus

DAG 43 VAN 43

Oordenkingsvrae:

  1. Waarom dink jy sluit Markus (en ander evangelies) Jesus se gebed in Getsemane in? Wat leer ons van Jesus in hierdie intieme oomblik met die Vader?
  2. Waarom dink jy het Jesus medelye gehad met die wag wat sy oor verloor het? Wat wys dit ons van Jesus se karakter?
  3. Waarom het Jesus in die openbaar verkondig dat Hy die Messias is tydens sy verhoor aangesien Hy vroeër wou hê dat sy identiteit verborge moes bly?
  4. Waarom is die belydenis van die hoofman oor honderd so veelseggend?
  5. Hoe sou jy gereageer het op die engele se boodskap by die graf? Waarom was dit so 'n belangrike oomblik vir die vroue wat gegaan het om Jesus te salf?
Dag 42

Aangaande hierdie leesplan

Markus

Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en Godheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra d...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  https://lovegodgreatly.com/afrikaans/

 

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid