Psalms 51:7

Psalms 51:7 DB

Vandat ’n mens die dag gebore word, ja, vandat jou ma begin verwag, is verkeerde dinge deel van jou lewe. Ek sien dit in my eie lewe. Vandat my ma my in die wêreld gebring het, dryf iets my om ongehoorsaam aan die Here te wees.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid