PSALMS 51:7
PSALMS 51:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet, ek het verkeerd gedoen vandat ek gebore is, ek was 'n sondaar voordat ek gebore is.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek was al skuldig toe ek gebore is, met sonde belaai toe my moeder swanger geword het.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, in sondeskuld is ek gebore, sondig toe my moeder met my swanger geraak het.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Reinig my met hisop, en ek sal rein word; was my, en ek sal witter wees as sneeu.
Deel
Lees PSALMS 51