Leesplan inligting

Hoekom Het Ek Jesus Nodig?Voorbeeld

Why Do I Need Jesus?

DAG 4 VAN 4

Het jy geweet dat Jesus meer as 2 000 jaar gelede al vir al jou sondes betaal het? Dit beteken jy is heeltemal vergewe! God dink nie aan al die slegte dinge wat jy gedoen het nie, want Jesus het die hele straf vir jou sonde op Hom aan die kruis geneem! Lewe vandag vir God en hou op om in jou gister te lewe. Is jy 'n slegte mens net omdat jy slegte dinge gedoen het? Nee! Wanneer jy eers Jesus as jou Verlosser aangeneem het, is die enigste ding wat saak maak, wat God van jou dink! God sien nie eens meer jou sonde of foute nie. Weet jy wat Hy van jou dink? Lees die Bybel om uit te vind wat God van jou dink! Wat Hy sê is belangriker as wat enigiemand anders oor jou sê! Jy kan met God praat en Hom dank dat Hy al die slegte dinge vergeet wat jy in die verlede gedoen het. Jy kan Hom vra om jou te help om met alles wat jy is vir Hom te lewe.


Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Why Do I Need Jesus?

Hierdie leesplan, vir gesinne om saam te doen, stel kinders aan die verhaal van die Bybel bekend en help hulle om te sien hulle het 'n Verlosser nodig. God het van die begin af 'n plan gehad om Jesus te stuur. Elke dag s...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid