Hanteer Jou Gevoelens

Hanteer Jou Gevoelens

8 Dae

Wat moet ek doen as ek kwaad, hartseer, sleg of goed voel? God het ons met emosies geskep. Die Bybel wys vir ons dat God ook emosies het. Emosies is nie sleg nie, maar hulle kan ons dikwels lei om sondige, selfsugtige besluite te neem. Omdat emosies 'n gemeenskaplike faktor is wat ons met God deel, is dit 'n manier om nader aan God te kom en meer van Hom te leer. Hierdie gesinsleesplan met bykomende video's kan kinders help om te leer wat die Bybel sê oor hoe om ons gevoelens te hanteer.

Ons wil graag LifeChurch.tv bedank vir die verskaffing van hierdie die plan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.lifechurch.tv
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid