Leesplan inligting

Soektog na God se doelVoorbeeld

A Quest for God's Purpose

DAG 8 VAN 27

Leidraad #5: Omgee oor iets spesiaal vorm deel van my doel.



Jy hou dalk van baie dinge, maar God het iets baie spesiaal op jou hart gelê waarvoor moet omgee. Daardie spesiale omgee kan jou hele hart lei om God te verheerlik. Dalk gee jy om vir siek diere, of mense wat baie hartseer is. Dalk hou jy daarvan om stukkende dinge reg te maak of miskien om nuwe goed te ontwerp! Probeer om uit te vind waaroor jou hart regtig omgee. Wanneer jy aan die spesiale iets dink, bid daaroor en prys God dat Hy dit op jou hart gelê het!



Vertel vir iemand: Wat is iets spesiaal wat God vir jou gegee het om oor om te gee?
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

A Quest for God's Purpose

Waarvoor jy geskep is, word jou doel genoem. God se doel vir jou is om Hom te verheerlik. Almal verheerlik Hom op hul eie spesiale manier. God gee vir jou leidrade wat jou spesiale manier is om Hom te verheerlik. In hier...

More

We would like to thank Life.Church for this devotional. For more information, please visit: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid