Leesplan inligting

Hoe Om Jou Millenniër Te Help Om Na Geloof Terug Te KeerVoorbeeld

How To Help Your Millennial Return To Faith

DAG 6 VAN 6

"Bid Dat Jou Millenniër God Sal Behaag" 


Gebaseer op die gebed van Paulus aan die Kolossense, kan jy vir jou millenniër in hierdie vyf areas bid: 



  • Bid dat jou kind met die kennis van God gevul sal wees. 

  • Bid dat jou kind die wil van God vir sy of haar lewe sal ken en nastreef. 

  • Bid dat jou seun of dogter in wysheid en begrip sal toeneem. 

  • Bid dat jou kind 'n rein lewe sal lei en die Here in alles wat hy of sy doen sal behaag.

  • Bid dat jou kind deur die krag van die Heilige Gees versterk sal word en uithouvermoë en vreugde in sy of haar lewe sal ervaar.


Deur die krag van gebed te verstaan en die invloed wat jou gebede op jou millenniër kan hê, sal dit jou lewe ingrypend verander. Daar is nie juis waarborge in die grootmaak van kinders nie, maar een ding is baie seker — jou gebede kan hulle lewens ten goede verander.


 Ma en pa, hou aan om te bid. Moenie moed verloor nie! Bly in die geveg deur op jou knieë te bly.


Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

How To Help Your Millennial Return To Faith

Om hul geloof te laat vaar, is 'n pynlik diep en algemene probleem wat onder millenniërs voorkom. Selfs sommige wat in sterk Christelike gesinne grootgeword het, stap van hul geloof af weg. Deskundige apologete en outeur...

More

Ons wil graag vir Jason Jimenez en Tyndale House Uitgewers bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek: http://www.tyndale.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid