"for King & Country" se album "Crave"

"for King & Country" se album "Crave"

7 Dae

Met die opwindende aanvang van "for KING & COUNTRY" se loopbaan, is hulle een van die kunstenaarspare wat dopgehou kan word volgens die "Billboard Magazine" van 2012. In hierdie leesplan maak die manne hul harte oop terwyl hulle sewe liedjies uit hul debuutalbum "Crave" bespreek.

Ons bedank graag "for KING & COUNTRY" en "The Overflow: vir die beskikbaarstelling van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.theoverflow.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid