Leesplan inligting

Hoop vir Gewonde Harte: Gedeeltes uit JesajaVoorbeeld

Hope for Wounded Hearts: Readings From Isaiah

DAG 4 VAN 5

Dink na oor hierdie vraag as jy jou gedagtes laat gaan oor vandag se Skrifgedeeltes: Hoe het Jesus fisieke, sosiale en geestelike pyn beleef?


Die Here se Lyding


Jesus is deur baie mense sosiaal verwerp, verag en verstoot (53:3). Hy het sonde op Hom geneem en die volle gewig van ons geestelike straf gedra (53:5). Hy het erge liggaamlike marteling en verdrukking ervaar (53:7). Hy het hierdie lyding verduur om ons te red en om te identifiseer met die pyn van menswees. Aangesien Jesus deur groot swaarkry gegaan het, kan ons vertrou dat Hy ons lyding verstaan en empatie met ons het.


Dink na oor jou verhaal:


  • Hoe gee die voorspelling van die lyding van Christus, en die feit dat Hy saam met jou ly, perspektief op die dinge wat jy vandag ervaar?
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Hope for Wounded Hearts: Readings From Isaiah

Die boek Jesaja bevat ryk beelde, profesieë oor die komende Messias en herinneringe aan God se getrouheid aan sy volk. Die profeet Jesaja vertel van God se getrouheid aan die Israeliete en praat van sy hoop op 'n toekoms...

More

Ons wil graag die Amerikaanse Bybelgenootskap bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://traumahealinginstitute.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid