Leesplan inligting
Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld
Om deur Christus verander te word, beteken om te verstaan wie jy werklik is in Hom. Jy is Sy dissipel. Tydens die volgende vier dae gaan jy lees uit God se Woord wat 'n dissipel moet wees en die verskillende dinge ondersoek wat 'n dissipel moet doen.
Aangaande hierdie leesplan
Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie l...
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church