Leesplan inligting

Goddelike Karakter — VerbintenisVoorbeeld

Godly Character - Konnect

DAG 1 VAN 8

'n Goddelike karakter word deur die Heilige Gees van God ontwikkel.


Sonder God is jou karakter sondig. Jy is so gebore. Wanneer jy egter kies om vir Jesus te volg, kan jy deur die Heilige Gees se krag leef en 'n Goddelike karakter ontwikkel! Kyk na die keuses wat jy maak, die gedagtes wat jy dink en wat jy in jou hart voel. Wanneer jy agterkom daardie dinge vertoon nie die goeie vrug van God nie, bid dan tot God vir krag om "Nee!" te sê vir sonde en "Ja!" te sê om God se Heilige Gees toe te laat om jou te verander.


Vertel vir Iemand: Hoekom is daar nie 'n wet teen die vrug van die Gees nie?


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Godly Character - Konnect

Watter soort mens is jy aan die binnekant? Volg vir Jesus en laat God se Heilige Gees toe om jou te verander. Laat jou karakter toe om 'n lig op God se liefde te skyn sodat ander kan sien hoe Jesus is! Vir ouers: Jou kin...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid