AMOS 7:14
AMOS 7:14 Bybel vir almal (ABA)
Amos het vir Amasia gesê: “Ek is nie 'n gewone profeet nie. Ek is nie saam met die ander profete nie. Ek is 'n boer. Ek boer met beeste en met bokke en skape, en ek plant wildevyebome.
Deel
Lees AMOS 7AMOS 7:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Amos geantwoord en aan Amásia gesê: Ek was geen profeet en ook geen profete-seun nie; maar ek was 'n veewagter en kweker van wildevyebome.
Deel
Lees AMOS 7AMOS 7:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Amos het toe vir Amasia geantwoord: “Ek is nie so 'n profeet nie en ek behoort nie tot die profetekring nie, ek boer met vee en kweek wildevye.
Deel
Lees AMOS 7