1 KORINTIËRS 15:53
1 KORINTIËRS 15:53 Bybel vir almal (ABA)
Want hierdie liggaam kan stof word, maar God moet vir ons 'n ander liggaam gee wat nie stof kan word nie. Hierdie liggaam kan sterf, maar God moet vir ons 'n ander liggaam gee wat nie kan sterf nie.
1 KORINTIËRS 15:53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word.
1 KORINTIËRS 15:53 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie verganklike liggaam moet met die onverganklike beklee word, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike.