1 KORINTIËRS 15:33
1 KORINTIËRS 15:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie toelaat dat mense wat sulke dinge sê, julle vir die gek hou nie, want “slegte geselskap bederf goeie gewoontes”.
1 KORINTIËRS 15:33 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie verkeerd dink nie. Julle moet onthou wat die spreekwoord sê: As jy verkeerde maats het, dan word jy 'n slegte mens.
1 KORINTIËRS 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes.