DEUTERONOMIUM 7:13

DEUTERONOMIUM 7:13 AFR83

Hy sal jou liefhê, Hy sal jou voorspoedig maak en jou 'n groot volk maak. Hy sal jou nageslag voorspoedig maak en Hy sal jou grond 'n ryk oes laat lewer: volop koring, wyn en olie. Hy sal jou grootvee en jou kleinvee vinnig laat aanteel. Dit alles sal Hy doen in die land wat Hy met 'n eed aan jou voorvaders beloof het om vir jou te gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 7:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid