Invloed Kerk
Ingroepe | Reset | Blinde Volgeling
Elke volgeling van Jesus voel op een of ander tyd hulle sien en hoor nie die Here nie. Hoe volg ons God in die oomblikke waar ons onseker is wat Hy wil hê of nie?
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Wednesday 8:30 PM
INGROEPE
Vertel jou storie van ou-tegnologie wat jy gebruik het.

Is jou lewe te besig om die Here te hoor?

Maak die stemme jou blind/doof?
1. Kriteria van ‘n volgeling
INGROEPE
Stem jy saam dat 'n groot verskil tussen iemand wat God ken en nie ken nie, is juis dat hulle God kan hoor en sien?
INGROEPE
Wat/wie is daar in jou lewe wat jy moet "eenkant gooi" om nader aan God te kom?

Wat keer jou om dit te doen?
INGROEPE
Vertel van ‘n keer waar Jesus jou gebed beantwoord het en jy Hom kon sien?

Gaan meeste van jou gebede daaroor om iets van Jesus te ontvang of om Hom beter te kan volg?
INGROEPE
Wat dink jy van die stelling “soms moet ons na God toe kom as ‘n bedelaar?”

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/