Het jy al gevoel God wil jou nie help nie? Johannes die doper het ook so gevoel en amper sy geloof verloor. Dis goed om te weet dat ons geloofshelde het wat ook deur moeilike tye gegaan het en ook die antwoord gekry waarna ons soek. In vandag se boodskap leer ons uit Johannes se storie wat ons moet doen wanneer dit lyk asof God ons nie wil help nie.