YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Wanneer God nie sin maak nie | Genoeg is Genoeg

Wanneer God nie sin maak nie | Genoeg is Genoeg

Hoekom gebeur slegte dinge met goeie mense? Hoekom gebeur goeie dinge met slegte mense? Waar is die God van liefde in 'n samelewing van haat? Vandag antwoord ons dié vrae.

Locations & Times

Invloed Kerk

1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa

Sunday 8:30 AM

Oortuigings van Boosheid:
1. Boosheid bestaan
ra’ah

ROMEINE 8:22

JESAJA 45:7

ra’sha

1 JOHANNES 1:8-9

Hades

EFESIËRS 6:12

2. God het boosheid toegelaat

HOSEA 5:15

DEUTERONOMIUM 29:29

Ons sukkel met die oortuigings:
1. Dit pas ons nie
God skryf nie stories volgens ons gemak nie, maar vir Sy heerlikheid
Ons dien Hom soos dit ons pas
2. Ons verafgod lewe op Aarde

2 KRONIEKE 7:14

3. God is Heilig

JESAJA 43:15

MATTEUS 6:9-13

hey

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy