Invloed Kerk
Ingroepe | Hand aan Hand | Funksionele Geloof
Soms is die beste oefening die een wat onderskat word...om te loop. Loop vat jou dalk nie vinnig nie, maar dit vat jou ver. Die vraag is hoe loop ons in ons geloof?
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    miércoles 6:30 PM
INGROEPE:
Jy is welkom om met ons te deel wat vir jou uitgestaan het.

Wat is jou liefdestaal?

Wat dink jy van die stelling “Geloof is God se liefdestaal”?
INGROEPE:
Jy is welkom om met ons te deel wat vir jou uitgestaan het.

In watter area van jou lewe sal jy sê bied jy nog jou regterhand aan vir God?
God stap nie dieselfde pad nie
INGROEPE:
Jy is welkom om met ons te deel wat vir jou uitgestaan het.

Staan jy nog in verwondering oor wat God doen?

Glo jy God is ‘n God wat beloon?
Every man is as close to God as he wants to be - A.W. Tozer