Invloed Kerk
Ingroepe | Breekpunt | Funksionele Geloof
Ons almal kan draf, maar nie almal kan vêr draf nie. Ons almal kan gewigte optel, maar nie almal kan dit doen sonder dat hulle spiere vining moeg raak nie. Ons almal het geloof, maar nie almal s’n word behou deur elke situasie nie. Die reeks gaan ons help om ware geloof te bekom.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Wednesday 6:30 PM
Richard RohrFaith is to have patience with mystery
INGROEPE:
Wat is jou definisie van geloof?

Gee jou geloof se funksionaliteit ‘n punt uit 10 uit. Motiveer jou antwoord
Ons almal het geloof, maar hoe vining bereik jou geloof breekpunt?
INGROEPE:
Ken jy iemand wat kan oefen sonder om te ‘breek’?

Het jou geloof al ‘n breekpunt bereik?
Hoekom bereik ons geloof breekpunte?
Jesus konfronteer die sisteem binne ons
Geloof bepaal ons uitkyk, nie ons uitkoms nie
INGROEPE:
Is dit vir jou makliker om leemtes in jou eie geloof te sien as in ander s’n?

Wat dink jy van die stelling “Geloof bepaal ons uitkyk, nie ons uitkoms nie”
Jesus genees die simptoom binne ons
Ware geloof begin wanneer jy jou gebrokenheid na God toe bring
INGROEPE:
Is dit vir jou maklik of moeilik om jou gebrokenheid te deel met mense?

Is dit vir jou maklik of moeilik om jou gebrokenheid te deel met God?

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/