YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Ingroepe | Dit is Volbring

Ingroepe | Dit is Volbring

Een van Jesus se bekendste sinne is “Dit is volbring”. Vandag kyk ons hoe die woorde se krag ‘n realiteit in ons lewens kan vind.

Locations & Times

Invloed Kerk

1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa

Wednesday 6:30 AM

Woorde van Oorwinning
INGROEPE:
Brei uit oor die take wat jy nog moet voltooi?

Aan watter bekende ‘woorde van oorwinning’ kan jy aan dink?

Lees Johannes 19:28-30 saam en deel jou gevoel van Tetelestai
Hoekom dra die sin nie soveel gewig nie?
1. Ons glo nie hoe groot wrak ons is nie
Jy besef eers hoe groot God se genade is wanneer jy besef hoe groot wrak jy is.
Amazing Grace, how sweet the sound. That saved a wretch like me. I once was lost, but now am found. Was blind, but now I see
INGROEPE:
Wat het vir jou uitgestaan?

Dink jy dit is nodig om te leef met ‘n besef van jou tekortkominge?

Wat dink jy keer jou om te sien in watter area skiet jy kort?
Ons besef nie hoe goed Jesus red nie
INGROEPE:
Wat het vir jou uitgestaan?

Dink jy Jesus is nogsteeds so goed om mense te red soos Hy 2000 terug was?

In watter area sou jy sê het jy redding nodig?

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy