Invloed Kerk
Opstandingsdiens | 2021
Indien jy 'n duur prys vir iets betaal is dit omdat jy iets baie waardevol bekom. Jesus het die duurste prys wat bestaan betaal en dit namens ons! Die vraag is dan; Wat het Hy regtig bekom? Een van die baie voorregte wat Hy vir ons verkry het is 'n Versteekte Wonderwerker
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM