Invloed Kerk
Ruach | Blinde Volgeling
Elke volgeling van Jesus voel op een of ander tyd hulle sien en hoor nie die Here nie. Hoe volg ons God in die oomblikke waar ons onseker is wat Hy wil hê of nie?
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
Ruach Elohim: Wind of Asem of Lewe
Nederigheid is die habitat van God
As jy nie opwonde kan raak oor wat God doen in ander dan gaan dit meer oor jou as God
Raak jy nogsteeds opgewonde as jy hoor hoe God beweeg? Jesus maak seker dit gaan oor Hom
Soms gaan God jou gebede antwoord in iemand anders se lewe
Toewyding word geidentifiseer deur gewoontes
Craig Groeschell – Successful people do consistently what others do occasionally
Hoe kry ons dan die Heilige Gees?

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/