Invloed Kerk
Ingroepe | Reis na Roeping | Blinde Volgeling
Om Jesus te sien beteken ons volg Hom, nie ons begryp Hom nie. Daar sal altyd ‘n blinde-geloof-element in ons reis na God se roeping wees.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Wednesday 6:30 PM
INGROEPE
Vertel die storie van jou lekkerste reis.

Is jy meer taak gedrewe as mens gedrewe?
Die teken dat jy Jesus sien is dat jy Hom volg, nie dat jy Hom begryp nie.
INGROEPE
Wat het vir jou uitgestaan?

Wat dink jy van die stelling “God begeer blinde volgelinge”?
INGROEPE
Wat het vir jou uitgestaan?

In watter klein saak vra God van jou om in getrou te wees?
Die deur na die paleis was in die veld
INGROEPE
Wat het vir jou uitgestaan?

“Die deur na die paleis was in die veld” glo jy die beginsel om waar te wees?
INGROEPE
Wat het vir jou uitgestaan?

Het jy ervaar God lei jou nie in die nou nie, maar net in die dan?

Wat het jy gemaak toe dit gebeur?

INGROEPE
Wat het vir jou uitgestaan?

Sê jy nog “ja” nog voor die Here vra? Hoekom/Hoekom nie?