Invloed Kerk
Ingroepe | Rein van Hart | Blinde Volgeling
Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien het Jesus gesê. Een van God se geskenke aan ons is reinheid, daarsonder sal ons Hom nie kan volg nie.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Wednesday 6:30 PM
INGROEPE
Daar is twee tiepe mense as dit kom by ‘n wit hemp. Een wat hom skoon kan hou en een wat nie kan nie. Watter een is jy?
Alles begin rein, maar min dinge eindig rein
Liefde kan net so kragtig wees soos wat dit rein is.
INGROEPE
Was jy al in die teenwoordigheid van iemand wat jou bewus gemaak het van jou vuil hemp?

Wat dink jy van die stellings “Alles begin rein, maar min dinge eindig rein” & “Liefde kan net so kragtig wees soos wat dit rein is?”
INGROEPE
Oor die algemeen, is dit vir jou moontlik om rein te bly in ‘n onrein (moeilike/bose) situasie?

Hoe rein is jou hart?

As jy jou afgelope week jou reinheid evalueer, hoeveel uit tien sal jy jouself gee?
Hoe beskerm ons dan ons harte?
INGROEPE
Gedurende die afgelope week was selfbeeld of Godbeeld die hoof rede agter jou besluite, woorde en denke?
Liefde sonder koste is liefde sonder impak
INGROEPE
Wat dink jy van die stellings “Lief is moeite”, “Liefde sonder koste is liefde sonder impak?” en “Reinheid sal jou altyd iets kos”?
INGROEPE
Wat is die een area van jou lewe waarin jy tans voel Jesus beweeg en jy moet aanpas om Hom in die middel te hou?

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/